Rio: Russiese atlete sit op die kantlyn terwyl swart atlete mag deelneem

Terwyl Rusland se baan- en veldnommeratlete, insluitende diegene met geen geskiedenis van misbruik van verbode middels nie, uit die Olimpiese Spele Rio 2016 geskop is, is daar ‘n magdom veral swart atlete wat wel toegelaat is om mee te ding … Lees verder

Rousseff in staat van beskuldiging gestel met Rio Spele in volle swang

Met die oë van die wêreld op die Olim­piese Spele in Rio de Janeiro, het senatore in die Brasiliaanse hoofstad Brasilia, dié week met 59 stemme teen 21 teen die geskorste leier, Dilma Rousseff (foto bo) gestem, in ’n 20-uur … Lees verder

Rio Spele ingelui deur ‘n ontploffing

Die Rio Olimpiese Spele het met ‘n ontploffing afgeskop toe militêre plofstofdeskundiges ’n verdagte pakket naby aan die eindpunt van die mans se fietswedren by Copacabana-strand opgeblaas en vrees by toe­skouers ingeboesem het.

By ‘n perdesportbyeenkoms in Deodoro, wat op … Lees verder