Twee kragtige aardbewings tref Italië

Twee kragtige aardbewings het sentraal-Italië twee ure uit mekaar getref.

Alhoewel honderde mense in Augustus in dieselfde gebied in ‘n aardbewing dood is, is daar nog geen verslae van ongevalle ontvang nie.

Albei die jongste aardbewings was oos van die … Lees verder

Tsoenami-waarskuwing na aardbewing by Chile

Drie mense is dood toe ’n aardbewing wat 8.3 op die Richter-skaal gemeet het, neffens die kus van Chili aangeteken is.

Geboue in die hoofstad Santiago het geruk en tsoenami-waarskuwings is uitgereik aan Chili, Peru, Frans-Polinesië en die Amerikaanse deelstaat … Lees verder

Nog ‘n aardbewing skud Nepal

Nog ’n aardbewing­, wat 7,3 op die Richterskaal geregistreer­ het, het Nepal geruk.

Bevreesde inwoners van die land se hoofstad, Katmandoe­, het gister verskrik in die strate uitgehardloop.

Die aardbewing het om 12:35 plaaslike­ tyd die Himalajas-nasie­ getref. Die middelpunt … Lees verder

Aardskudding tref Gauteng, Limpopo, Mpumalanga

Die aardskudding wat dele van Gauteng gisteraand getref het, is volgens berigte ook in dele van Hartbeespoort, Johannesburg, Limpopo en Mpumalanga gevoel.

Twitter-gebruikers van Pretoria tot Randburg het gisteraand gegons dat hulle mure en vloere vir vyf tot sewe sekondes … Lees verder