Leon Lemmer: Het Dawie de Villiers polities tot inkeer gekom?

Weens hulle leidende betrokkenheid kan en behoort FW de Klerk, Roelf Meyer, Leon Wessels en Pik Botha verantwoordelikheid vir die eerlose politieke magsoorgawe van 1994 te aanvaar. Sedertdien word hulle optrede egter gekenmerk deur hulle halsstarrige pogings tot die absolute … Lees verder

Leon Lemmer: Die kultuur van kultuurvernietiging

‘n Mens kan geneig wees om te dink dat Afrikaners geen vriende in ander lande het nie. In werklikheid is daar al hoe meer ingeligte, denkende mense wat die situasie van blankes in sowel die ou as die nuwe Suid-Afrika … Lees verder

Leon Lemmer: Zimbabwe: Die ontheemding van blanke boere

Die aanloop tot die Bosoorlog in Rhodesië was die moord op Petrus Johannes Andries Oberholzer op 4 Julie 1964 by Melsetter, gevolg deur die moord op ‘n Viljoen-egpaar by Gadzema op 16 Mei 1966. Van 1973 tot 1979 is talle … Lees verder

Dan Roodt: Sal ons ooit die waarheid oor Dylann Roof en die Charleston-skietery hoor?

Die wêreld, en veral natuurlik lande soos die VSA en Suid-Afrika, is besig om rasmal te raak. Enkele dae gelede het ‘n 21-jarige blanke Amerikaner, Dylann Roof, in ‘n kerk op swart gemeentelede losgebrand en nege van hulle … Lees verder

Pik, Roelf en De Klerk moet van ons woede en verslaenheid kennis neem!

Izak van Zyl
Izak van Zyl

deur Izak van Zyl

In 1967 is ek onder die polisiester gebore. My pa was ‘n trotse polisieman wat sy lewe vir sy werk gegee het. Hy het sy gesin daaronder laat ly deur vir langer as … Lees verder

‘n Streep in die sand

Waar is ons Afrikaners se spreekwoordelike streep op die grond? Het ons ooit so iets?

Ons skole is omgeskakel in masjiene wat Afrikanerkinders vir ure op ‘n dag ANC-propaganda voer. Ons TV-kanale, die nuus wat ons ontvang vanaf hoofstroombronne, alles … Lees verder