Rhodes: Amokmakers kla en kerm omdat polisie optree

Polisielede wat ‘n amokmaker uit ‘n privaattuin gesleep het tydens betogings by Rhodes Universiteit op 28 September, is op sosiale media laat beskuldig dat die swart student “geskiet” is.

Maar dit kon nie op die videoopname van die insident bevestig … Lees verder

Rhodes kondig transformasie-taakspan aan

’n Spesiale taakspan is deur die Rhodes-universiteit in Grahamstad saamgestel om te bepaal of dié universiteit hernoem sal word.

Die voorsitter van die universiteitsraad, Vuyo Kahla, sê nadat omstredenheid oor die beweerde gebrek aan transformasie by die universiteit in Maart … Lees verder

Cecil John Rhodes se dae is getel

Cecil John Rhodes se dae is getel. Die mede-aanstigter van Afrikanerkonsentrasiekampe se standbeeld gaan verskuif word na ‘n week van studenteprotes, het die Universiteit van Kaapstad se visekanselier verklaar.

Hy glo die omstrede standbeeld van Rhodes moet verskuif word van … Lees verder

Korrupte munisipale amptenare gewaarsku

Die Minister van Samewerkende Regering, Lechesa Tsenoli, het korrupte munisipale amptenare gewaarsku dat hulle met die volle mag van die reg te doen sal kry.

Tsenoli het by die konferensie van die Vereniging van Komitees oor Openbare Rekeninge in Port … Lees verder

Watertoestand in Grahamstad kritiek

Die Makana-munisipaliteit, wat Grahamstad en Alicedale in die Oos-Kaap insluit, het “verouderde infrastruktuur” as die rede vir die watertekort en swak kwaliteit van water in Grahamstad aangevoer.

Die watertekort het reeds kritieke afmetings aangeneem weens ‘n algehele gebrek aan instandhouding … Lees verder

Mandelas het glo nie geld vir regsgeding nie

Mandela-familielede wat Mandla Mandela oor die verskuiwing van die oorskot van drie van oudpres. Nelson Mandela se kinders gedagvaar het, is glo te arm om hul eie prokureurs aan te stel.

Rhodes-universiteit, wat gratis regshulp aanbied, het aan die Sunday … Lees verder