Rhodesbetogers brand geboue omdat eksamenkullery hokgeslaan word

Brande by twee eksamenlokale en die tennisklub aan die Rhodes Universiteit is geblus ná ‘n middag van geweld by die Grahamstadse instelling Woensdag.

Skokgranate en rubberkoeëls is gebruik om die oproeriges te laat bedaar.

Die brand het groot skade aan … Lees verder

Rhodes Universiteit, media daag verkragters voor boendoehof

Een van die mans wie se naam op Facebook geplaas is weens vermeende seksuele misdade by die Rhodes-universiteit in Grahamstad, het nou ‘n klag by die polisie gelê.

Dit wil voorkom asof Facebook intussen die blad gesluit het waarop die … Lees verder

Rhodes sluit na boendoehof teen beweerde verkragters

Die adjunk vise-kanselier van die Rhodes-universiteit, Peter Clayton het bewerings ontken dat die universiteit weier om verkragtingslagoffers te ondersteun.

Die betogende studente beweer die bestuur het nie opgetree nie en eis dat elf studente dadelik geskors word wat van die … Lees verder

Vierde UK-student verkrag

‘n Vierde student van die Universiteit van Kaapstad is Dinsdagaand naby die Rhodes-gedenkteken verkrag.

Sedert Desember word studente daar voorgelê en seksueel aangerand, het Gerda Kruger, UK-woordvoerder, Donderdag laat blyk.

Hulle bied intussen glo berading aan sulke slagoffers.

Dinsdag se … Lees verder

Oxfordse universiteit kapituleer nie oor Rhodesstandbeeld nie

In skrille kontras met die Universiteit van Kaapstad, het die Oxfordse universiteit besluit om hom nie aan agitasie teen die Rhodesstandbeeld op sy kampus te steur nie. Oriel-kollege, waar Rhodes se standbeeld staan, het aangekondig dat dit nie van plan … Lees verder

Univ. Kaapstad rig verkragtingswaarskuwing: Rhodes-gedenkteken ‘n gevaarsone

Die liberale bastion waar menige feminis daagliks wit mans uitskel, het so pas ‘n “veiligheidswaarskuwing” uitgereik dat vroue nie meer op die kampus en veral by die Rhodes-gedenkteken veilig is nie. “Ná donker is dit nie meer veilig nie,” sê … Lees verder

Xhosa-faksie protesteer weer onder dekmantel van kerk

‘n Groep politieke aktiviste wat onder die dekmatel van die kerk ‘n opstand onder studente probeer reël, het die oproer oor ‘n verhoging van klasgelde tot ‘n “nasionale krisis” verklaar.

Die groep, onder leiding van Eerwaarde Frank Chikane, het Wits … Lees verder

Betogers bestorm Senate House by Wits

Die universiteitsraad van die Universiteit van die Witwatersrand sou studente vanmiddag toespreek, maar het daarteen besluit nadat betogers Senate House bestorm het.

Die Raad sê die optrede is strydig met ‘n ooreenkoms wat vroeër bereik is.

Wits het intussen besluit … Lees verder

Elsevier over Zuid-Afrika: ‘Anti-blanke en -Joodse sentimenten onder zwarte studenten’

Die groot Nederlandse nuustydksrif, Elsevier, het so pas oor die toenemende anti-Joodse en anti-blanke gevoelens onder swart Suid-Afrikaanse studente berig. Sowel die uitspraak deur Mcebo Dlamini van Wits dat hy “Hitler bewonder” as die Rhodes-standbeelddebakel op die Kaapstadse kampus … Lees verder

UK skors swart Rhodes-aktivis

Die Universiteit van Kaapstad (UK) het gister bevestig hulle ‘n student oor ‘n beweerde rasse-onderonsie met ‘n personeellid geskors het.

Die UK weier egter om die student se naam of ras bekend te maak.

Dit is klaarblyklik die swart aktivis … Lees verder

Dan Roodt: Rhodes-standbeeld en Afrikaner se Engelse probleem

My aanvanklike reaksie toe die petalje rondom die Rhodes-standbeeld op die kampus van die Universiteit van Kaapstad rugbaar raak, was dieselfde as dié van Manfred Delport: dat die Engelse kultuurmarxiste op die kampus nou hul eie medisyne proe. Jare … Lees verder

Business Day-resensent loof Boerehaatboek oor ABO

‘n Resensent in die Business Day wat deesdae al hoe meer anti-Afrikaans raak, het gister die nuwe boek deur Chris Ash, Kruger, kommandos & kak opgehemel vir die “nuwe perspektief” wat dit op ‘n “gemitologiseerde oorlog” bied.

Volgens Maarten Mittner, … Lees verder

Ons kort minder emosie en meer strategie

Die Suid-Afrikaanse politiek lyk deesdae soos ‘n Hollywood-speelfliek. Daar is beslis geen tekort aan opwinding, woede, vermaak en skinder nie. As dit maar net ‘n storie was!

Malema het natuurlik die kat onder die duiwe losgelaat met sy ongedissipleerdheid en … Lees verder

Jode is ‘baas van die plaas’

Elkeen van ons het ‘n begeerte om ‘n stuk grond te besit en daarop te boer. Om die baas van jou eie plaas te wees en ‘n bestaan te maak deur boerdery is die strewe van die meeste Afrikaners. Dit … Lees verder