Skoppensboer: Ons kort ‘n nuwe idee soos… apartheid

By die onlangse Jeugdagvieringe het president Jacob Zuma gesê dat die jeug “radikaal en revolusionêr moet dink”. As ‘n louwarm aanhanger van die president — by gebrek aan enige ander leierskap in ons land — het hierdie gedagte Skoppensboer nou … Lees verder

Leon Lemmer: Ward Churchill se verheerliking van geweld

In Amerika word daar gewoonlik vier rasgroepe onderskei: blankes, swartes, Hispaniste en Indiane. Anders as in Suid-Afrika is blankes daar die meerderheidsgroep. Soos in Suid-Afrika is die Amerikaanse blankes oorspronklik van Europa en die swartes van Afrika afkomstig. Die groot … Lees verder

Ramaphosa, Media24 bring hulde aan kommunistiese Fidel Castro

Sowel Media24 as Cyril Ramaphosa, die ANC-politikus wat deur die Suid-Afrikaanse oligargie gesteun word om Zuma te vervang, het gister hulde aan die ontslape Kubaanse leier Fidel Castro gebring. News24, wat deesdae onder redaksie van die linkse Boerehater Adriaan Basson … Lees verder

Sydney Gregan: DA-EFF-koalisie: ‘n Huwelik uit die hel?

Bespiegelinge dat die DA en die EFF moontlik in alliansie sal gaan om sekere munisipaliteite te regeer mag dalk vir baie na ‘n onmoontlikheid lyk, gesien die EFF se radikale standpunte oor sake soos grondonteiening, en so meer. Ook waar … Lees verder

Revolusie: 2 treine in Pretoria óók verbrand

Terwyl onrus en onluste op kampusse uitkring, met berigte dat die administrasiegebou van die Noordwes-universiteit se Mafikengkampus afgebrand is, is twee treine by die Pretoriastasie insgelyks aan die brand gesteek.

Metrorail het bevestig dat twee treine verbrand is, met ‘n … Lees verder

‘Europese lente’? Nederlandse joernalis voorspel ‘revolusie in Mei’

In die gesaghebbende sakekoerant, NRC Handelsblad, het daar twee dae gelede ‘n artikel deur die joernalis Arnold Karskens verskyn waarin hy voorspel dat daar oor slegs enkele maande ‘n revolusie in Wes-Europa gaan plaasvind soos wat die spanning tussen Europeërs … Lees verder

Leon Lemmer: Die eienaardige ondergang van blanke politieke mag in Suid-Afrika

In die vorige eeu was dit veral die ANC wat hom daarvoor beywer het om die politieke mag van blankes in Suid-Afrika te beëindig. Hy wou self daardie mag hê. Die instrumente wat hy gebruik het, was om onrus te … Lees verder

Om te stem of nie te stem nie?

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus, asook allerlei groeperinge met die … Lees verder

Voetsole en veldskoene: Chris Jones oor versoening

revolution-360x564deur Leon Lemmer

Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar word berig dat hy die hoof van die US se … Lees verder

Joe Slovo se revolusie in 6 bedrywe

Die afgelope tyd is dit asof die werklikheid stadig besig is om by Afrikaners in te sink. Selfs in die Nasperskoerante is daar deesdae min van die blinde lofsange aan ons “wonderlike grondwet” wat so tien, vyftien jaar gelede algemeen … Lees verder

Afrikanerskape en die tweede revolusie

Om Afrikaners dop te hou, is omtrent soos een of ander riller uit Hollywood. Jy weet daar gaan netnou ‘n monster uit die kas klim om die onskuldige held of heldin aan te val, maar jy kan niks doen om … Lees verder

ANC se revolusie verloop volgens plan

‘n Mens kan nie anders as om ‘n bewondering vir die ANC en SAKP te hê om te sien hoe hul revolusie, wat jare lank in Moskou, Londen, Oos-Berlyn en ander stede beplan is, stap vir stap geïmplementeer word nie. … Lees verder

Vir ‘n nuwe kultuurpolitiek

Die Franse geskiedkundige Bernard Lugan, het onlangs op TV gesê dat ons land se nasionale kultuur uit “Marxistiese mistiek” bestaan. En dit is baie waar: sedert die revolusie van 1994 is daardie “Suid-Afrika” wat in Die Stem van C.J. Langenhoven … Lees verder

Hoeveel slapies nog voor die wolf op ons is?

’n Mens verbaas jou daaraan dat die ANC se beleid van ’n nasionale demokratiese revolusie (NDR) nog nie ’n teenrevolusie onder blankes aangestook het nie. Want in effek is dit die doodsvonnis van blankes. Of word die NDR lánkal net … Lees verder

’n Mens verbaas jou daaraan dat die ANC se beleid van ’n nasionale demokratiese revolusie (NDR) nog nie ’n teenrevolusie onder blankes aangestook het nie. Want in effek is dit die doodsvonnis van blankes. Of word die NDR lánkal net … Lees verder