Meer as 50 000 nuwe grondeise

Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, … Lees verder

Zuma sê te veel grond in te min hande

‘n Suikerrietboer in KwaZulu-Natal het in ‘n epos aan president Jacob Zuma gewaarsku dat die land ‘n voedselkrisis sal beleef indien die 12 000 hektaar-plafon ingestel word.

Die e-pos het daarop gewys dat 100 van die land se boere 70% … Lees verder

Duitse kommer oor grondbesit ongegrond sê ANC

Die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies het op ‘n vraag oor negatiewe opmerkings deur die hoof van die Duitse Sakekamer in Suid-Afrika, gesê hy glo nie die wetsontwerp sal belegging deur Duitse maatskappye beïnvloed nie.

Die Kabinet moet … Lees verder

Restitusie – ‘n gawe idee

Ek het onlangs ‘n skreeusnaakse inbelprogram op die radio gehoor. Soos met baie goed wat werklik snaaks is, was dit nie bedoel om snaaks te wees nie, en was beide die onderhoudvoerder en haar gas doodernstig. Die ateljeegas was ene … Lees verder

AgriSA bekommerd oor minimumloon

Agri SA het Dinsdag gesê dat ‘n nasionale minimumloon tot werksverliese sal lei.

“Dit sal uiters kortsigtig wees, selfs onmenslik, om nie die desperate toestand te erken waarin baie Suid-Afrikaners hulself bevind nie,” het Johannes Möller, president van Agri SA, … Lees verder

Minister waarsku dat belastinglas gaan verhoog

Die ANC het die minister van Finansies, Nhlanhla Nene se eerste begrotingsrede vir die mediumtermyn verwelkom en gesê die regte balans is getref tussen die behoeftes van die armes en die noodsaaklikheid om staatsbesteding in te perk.

Nene het sy … Lees verder

Reusegrondeis kom teen Pretoria

Oospaneel, Krugerstandbeeld
Oospaneel, Krugerstandbeeld

Meer as 700.000 swartes wat beweer hulle is afstammelinge van ‘n Ndebelekoning Tshwane sê die eienaarskap van Pretoria – waar die setel van die regering, die Uniegebou geleë is – kom hulle toe.

Die stad van 687.54km² en … Lees verder

Zille se geloofwaardigheid duik in die plaashek

Swart huurlinge werk nie meer nie...
Swart huurlinge werk nie meer nie…

Die DA probeer naarstiglik vure doodslaan nadat die party se steun vir die heropening van grondeise vir ’n tydperk van vyf jaar konsternasie onder grondeienaars veroorsaak het en hul leier se geloofwaardigheid onherstelbaar aangetas … Lees verder