Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder
Etiket: resensie
Julian Müller-boek sit gelowiges aan die dink
Die publikasie Geloof anderkant Sondag is deel van Julian Müller se trilogie. Die ander twee boeke is: Om te mag twyfel en Opstanding. Dit blyk dat in die trilogie die aspek van “twyfel in geloof” sentraal staan.
… Lees verderTitel: Geloof
Kosie Pretorius meen Pik Botha het mense oor SWA mislei
Die geskiedenis van Namibië van ontvoogding vanaf Duitse kolonialisme sedert 1884 na soewereine onafhanklikheid in 1990 is een van verlore kanse waarin Suid-Afrika die bal verkeerd gespeel het.
In die mees onlangse geskiedenis van hierdie multi-etniese land was JWF (Koos) … Lees verder
Nicholas Wade-boek bring rassedebat na hoofstroom
deur Dan Roodt
Tot dusver is ras as ‘n besprekingsonderwerp beperk tot genetici, onverskrokke intellektuele dissidente, asook polities korrekte skrywers wat herhaaldelik beweer het dat ras ‘n “blote sosiale konstruk” is. Onder die minder intelligente deelnemers word beskuldigings van “rassisme” … Lees verder
Gustav Venter se ‘Alrina Smal’ beeld ons ondraaglike situasie uit
Die Amigdala van Alrina Smal, roman deur Gustav Venter. Uitgewer: Praag. Prys: R180. ISBN-nr.: 9781920128128. As eboek beskikbaar in die volgende formate: PDF, Epub en Kindle/Mobi.
‘n Uitgewer van my is tydens Mandela se bewind, in die tyd toe … Lees verder