Dan Roodt: 31 Mei 2015: Om op Republiekdag Engels te voel

Opgedra aan mnr. Clive Derby-Lewis, ‘n Engelse Afrikaner wat ná 21 jaar in die gevangenis sedert Vrydag op mediese parool vrygelaat is.

Soos Martin Bosma van die Nederlandse PVV wat vandeesweek ‘n boek oor Afrikaners gepubliseer het, is ek versot … Lees verder

Geskiedenis: Verwoerd en die onreg van die 21ste-eeuse narratief

Wie bepaal die 21ste eeu narratief en wêreldbeskouingsvereistes? Daardie narratief wat beweer dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis eers aanvaarbaar geword geraak het die dag toe Nelson Rolihlala Mandela sy voete by Victor Verster uitgesteek het. Die narratief wat beslissend bepaal dat … Lees verder

Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd

Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad
Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad

deur Marthinus van Bart

Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs … Lees verder

Die foute van die verlede

groottrekdeur Daniël Lotter, Wes-Kaapse leier, Front Nasionaal

Teen die najaar van 1841 is daar geen twyfel meer by die burgers van die Boererepubliek Natalia nie: Engeland is vasbeslote om die republiek te beset en daar sal nou besluit moet word … Lees verder