Renosterslagting duur voort

renosterhoringRenosterstropery in die Krugerwildtuin duur voort ondanks lug-en voetpatrollies, meer veldwagters en die ontplooiing van soldate in die gebiede.

Die departement van Omgewingsake het bekendgemaak dat 277 renosters reeds vanjaar gestroop is.

Teen dieselfde tyd verlede jaar, is 203 renosters … Lees verder

Twee werkers van Krugerwildtuin vas vir renosterstropery

rhinopoachersTwee werknemers van SANParke verskyn Woensdag in die Witrivier-landdroshof vir hul beweerde betrokkenheid by renosterstropery.

Die twee is vroeër in hegtenis geneem in verband met dié stropery.

“SANParke, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het twee werknemers van die Krugerwildtuin … Lees verder

Stryd teen stropers kry R232m inspuiting

rhinopoachersDie Vredesparkstigting het ‘n skenking van R232 miljoen van die Nederlandse en Sweedse poskodeloterye ontvang vir die stryd teen renosterstropery.

Die geld sal teen stropers gebruik word om die renoster te bewaar.

Die Suid-Afrikaanse stryd teen renosterstropery het het ‘n … Lees verder

Generaal-majoor Jooste sê nog hulpbronne sal renoster red

Die hoof van die teen-stropingseenheid in die wildtuin, generaal-majoor Johan Jooste sê om die stryd teen renosterstropery te wen, sal ‘n nuwe plan verg.

Jooste sê die strategie sal verander moet word om die bedreigde diere te red.

Die Nasionale … Lees verder

Om stropers dood te skiet ‘skep probleme’

Suid-Afrika se stryd teen renosterstropery kan net gewen word met ‘n politieke oplossing waarby buurstate en Asiese lande betrek word.

Professor Moses Montesh van die department Polisiepraktyk aan Unisa het dié boodskap oorgedra aan afgevaardigdes by ‘n byeenkoms van die … Lees verder

Vermeende baasbrein van renosterstropers vas

renoster‘n Vermeende baasbrein agter renosterstropery is in ‘n klein dorpie naby die Kruger-wildtuin in hegtenis geneem. 

Volgens SANparke was dié “waardevolle” arrestasie die gevolg van ‘n uitgebreide ondersoek deur ‘n spesiale polisie-eenheid.

Die man is by Cork Trust-village in hegtenis Lees verder

Simpatie vir Spaanse treinslagoffers maar nie vir vermoorde boere

roodt_fbfotodeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Roodt se Facebook-blad

Vandeesweek het daar ‘n treinramp in Spanje plaasgevind waarin 80 mense omgekom het, een en almal blanke Spanjaarde. Nietemin het “president Jacob Zuma sy meegevoel… met … Lees verder