Leon Lemmer: Transformasie in Mosambiek

Ek het al oor baie lande geskryf, maar nog nie oor Mosambiek nie. Ek onthou Mosambiek as ‘n ordelike Portugese kolonie waar Suid-Afrikaners in die vorige eeu graag vakansie gehou en visgevang het. In die midde- of sementstad van Lourenço … Lees verder

Mosambiekse magte val Renamo-basis aan

Die Mosambiekse weermag het ‘n basis wat gebruik word deur Renamo-rebelle, die hoof opposisie in die land, vernietig, het die polisie Sondag gesê.

Renamo (foto), wat voorheen ‘n 16-jaar lange burgeroorlog gevoer het tot en met 1992, het geweier om … Lees verder

Ses in hinderlaag in Mosambiek dood

Ses mense is gedood in ‘n aanval deur Renamo-rebelle in Mosambiek, het die polisie in ‘n verklaring gesê.

Dit is die jongste in ‘n reeks gewelddadige skermutselings tussen gewapende opposisielede en regeringsmagte.

“Gewapende mans van Renamo het Vrydag ‘n voertuig … Lees verder

Ou aap nie meer snaaks

In sy uitgawe van 11 November plaas Die Burger ‘n soort van debat, of bespreking dan, van die DA se Dianne Kohler-Barnard en, glo dit as u wil, sy Edele R.F. Botha, oor die geheimsinnighede rondom die sg. Nasionale Sleutelpunte. … Lees verder

Frelimo van stemknoeiery beskuldig

Mosambiekers van opposisiepartye is ontevrede oor die uitslag nadat hulle Woensdag gestem in verkiesings vir ‘n nuwe president en wetgewende vergadering.

Die regerende Frelimo-party en ver­skeie ander opposisiepartye het deelgeneem.

Die voordeel wat Frelimo geniet, was sigbaar in die hoofstad … Lees verder

Mosambiek stem

Mosambiekse diplomate sê alles is gereed vir Mosambiekers in Suid-Afrika om in vandag se verkiesing te gaan stem, het RSG berig.

Dit is die land se vyfde demokratiese presidensiële en parlementêre verkiesing sedert 1994.

‘n Woordvoerder van die Mosambiekse Konsulaat … Lees verder

Mosambiek stem sonder Renamo

renamoStemmery in Mosambiek het grooliks vreedsaam verloop in gister se verkiesing te midde van spanning en sporadiese voorvalle van geweld wat die afgelope tyd tussen die regering en die opposisieparty Renamo voorgekom het.

Renamo het die verkiesing geboikot.

In sommige … Lees verder

Renamo, Frelimo op die oorlogspad

Renamo-leier, Alfonso Dhlakama
Renamo-leier, Alfonso Dhlakama

Mosambiek se opposisieparty, Renamo, het verklaar dat die vredesverdrag wat in 1992 met die regerende Frelimo-party gesluit is, tot die verlede behoort.

Dié aankondiging volg nadat ‘n aanval deur regeringsoldate op Renamo se hoofkwartier geloods is.

Volgens … Lees verder