Dan Roodt: Bloedrivier as ‘n wending in ons geskiedenis

Toespraak gelewer op 16 Desember 2015 te Groblersdal.

Die organiseerders van hierdie Geloftefees op Groblersdal het my gevra om eers in eenvoudige taal wat veral die kinders sal verstaan, die geskiedenis van die Gelofte en die Slag van Bloedrivier te … Lees verder

Stalinistiese afgodbeelde

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die mensdom is nou maar eenmaal lief vir sy standbeelde. Die volk Israel het vir Moses ernstig beswaard gehad toe hulle ‘n standbeeld van ‘n goue kalf … Lees verder