Deur die loop van die jare, selfs hierdie afgelope Dinsdag (15 November 2016, toe nóg ‘n pakkie by die poskantoor op my wag), het my gedrukte boekhandelaars gewissel van vlooimarkte, hospieswinkels, dierewelsynwinkels, winkels vir kerklike welsyn, antikwariate, hoofstroomboekwinkels – die … Lees verder
Etiket: rekenaars
Dan Roodt: Rekenaars vir alle Afrikaners?
Volgens beskikbare statistiek, beskik ongeveer die helfte van Afrikaners nie oor rekenaars nie. Mense het oor die algemeen selfone wat hulle toegang tot die internet gee, maar nie noodwendig ‘n rekenaar nie. Baie gebruik ook rekenaars by die werk.
‘n … Lees verder
Internet in Afrika tot 40 keer duurder!
In Suid-Afrika is 49% van die bevolking aanlyn, maar Afrika moet tussen 30 en 40 keer méér vir internettoegang betaal as mense in ontwikkelde lande.
Volgens die Internet Society se verslag oor internet en internetbeheer in Afrika het sowat 20% … Lees verder
Tegnologievooruitsigte vir 2015
Die internet-rewolusie gaan die manier waarop ondernemings sake doen, binne enkele jare ingrypend verander, meen kenners.
Baie daarvanis kwessies wat sagteware-ontwikkelaars en stelselingenieurs sal fassineer, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings vir 2015 is:
1. … Lees verder
Skoonheid: ‘n Afrikanervisie
Rekenaars en die internet se vooruitgang wat dinge soos Facebook moontlik gemaak het, is deesdae alledaags, maar wat mens uit die oog verloor is dat hierdie produkte in ’n geweldige wedywerende omgewing plaasvind wat Google, Yahoo en … Lees verder
Afrikaner-aktivis lê beslag op 80 rekenaars by SA Polisiehoofkantoor
Mnr. Jaap Kelder, die verbete munisipale aktivis en voorsitter van die Nasionale Belastingbetalersunie, het so pas op 80 rekenaars in Wachthuis, die polisie se hoofkantoor in Pretoria, beslag gelê. Die beslaglegging kom nadat ‘n polisievoertuig in April 2007 in die … Lees verder