UV betaal amokmakers se borg

Stig brande, jaag betalende wit studente uit hul verblyf, rig miljoene rande se skade aan en skree luidkeels rassistiese slagspreuke?

Die Universiteit van die Vrystaat het erken dat hulle oproerige swart personeel en studente wat in hegtenis geneem is vir … Lees verder

Wie is die mees suksesvolle waghond?

As deel van die grondwetlike wigte en teenwigte het die Menseregtekommissie tot stand gekom. Tog kon dié kommissie selde oortuig, en veral die Bloemfonteinse kantoor is voortdurend in die spervuur. Nou is die Kommissie ook daarvan beskuldig dat dit die … Lees verder

Politieke druk kan Reitz 4 ontneem van billike verhoor

Die Reitz-vier kan nie verskoning vir hul optrede vra sonder vrywaring van verdere vervolging nie, het Christo Dippenaar, hul regsverteenwoordiger, aan Die Burger gesê.

Hy het gesê om verskoning aan te bied, sal ’n implisiete skulderkening beteken wat tot ’n … Lees verder