Leon Lemmer: Oor pers gesigte en ‘n swart Beethoven

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) het twee blanke damesstudente hulle gegrimeer om soos ruimtewesens te lyk. Hulle het hulle gesigte pers gesmeer. Die US-bestuur het op grond van foto’s geoordeel dat hulle hulle gesigte swart gesmeer het. In die oë … Lees verder

Russel Botman ontdek ‘n Reitz op Stellenbosch

Akademiese klipgooiery op Stellenbosch? Foto: Klippe op die pad tydens die sewentigerjare (uit die polisie-argiewe)
Akademiese klipgooiery op Stellenbosch? Foto: Klippe op die pad tydens die sewentigerjare (uit die polisie-argiewe)

deur Leon Lemmer

Die standaardweergawe van die gebeure in Sharpeville in 1960 is dat blanke polisiemanne sonder waarskuwing op ongewapende en vreedsaam betogende swartes geskiet … Lees verder

Tweede ontgroeningsvideo maak opslae op Kovsie-kampus

‘n Tweede ontgroeningsvideo het aan die Universiteit van die Vrystaat opgeduik, hierdie keer met wit studente as die “slagoffers”.

Dit toon vier wit studente by die oorwegend swart Villa Bravado-manskoshuis op wie water gegooi word. Hulle word aangesê om op … Lees verder

Reitz-studente ‘gaan berou toon’

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, sê die sogenaamde Reitz-4 gaan voor die einde van die maand in die openbaar verskoning aanteken.

Jansen het Vrydag tydens ‘n noenmaal by die Kaapse Persklub op die vraag gereageer … Lees verder

‘Rassisme’-geskel verraai swart minderwaardigheidsgevoel

Die bohaai oor die Vrystaatse kampus het min te make met die voorvalle wat daar plaasgevind het. Sowel die onsmaaklike poets as die optrede van professor Jonathan Jansen gaan nie oor “rassisme” en die menswaardigheid van die skoonmaaksters nie maar … Lees verder

Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer

Die Volksblad berig dat die Reitz-vier se lewens kan in gevaar wees as hulle sou terugkeer na die Universiteit van die Vrystaat (UV).

Sommige studente aan die UV wat Donderdag voor die universiteit se hoofgebou vir Julius Malema gewag het, … Lees verder

Malema: ‘Jansen is een van ons’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, steun die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen, in sy besluit oor die Reitz-vier.

Malema was laat vir sy vergadering met Jansen, maar het gesê Jansen het sy volle … Lees verder

Reitz-vier vandag voor

Die saak teen die vier Reitz-studente sal Maandag begin in die Bloemfonteinse Streekshof open.

Lede van die ANC en Cosatu het aansoek gedoen vir toestemming om voor die hof te betoog, het die woordvoerder vir die Vrystaatse polisie, kaptein Rulene … Lees verder

Reitzklag nie laat vaar, sê Jansen

Die klagtes teen vier studente van die Universiteit van die Vrystaat oor ‘n rassistiese video-opname is nie teruggetrek nie, het Jonathan Jansen, die universiteit se rektor, Maandag gesê.

“Dit moet duidelik gemaak word,” het hy in ‘n nagverklaring gesê.

“Drie … Lees verder

Gedwonge integrasie bevorder spontane differensiasie

Ek doen ‘n beroep op Afrikaners om op grond van die volgende twee redes wye ondersteuning te gee aan prof. Jonathan Jansen om gedwonge integrasie in koshuise by die Universiteit van die Vrystaat (UV) af te forseer.

  * Vir

Lees verder

Drie miljoen kinderagtige Afrikaners?

Dr. Chris Landman het as "anoniem van Pretoria" ingeskakel en aan Jansen gesê dat die SA Grondwet vir gemeenskapsregte voorsiening maak en dat gemeenskappe (soos die Afrikanergemeenskap) daarom oor die reg van vrye assosiasie beskik wat nie deur 'n owerheid

Lees verder

Dr. Chris Landman het as "anoniem van Pretoria" ingeskakel en aan Jansen gesê dat die SA Grondwet vir gemeenskapsregte voorsiening maak en dat gemeenskappe (soos die Afrikanergemeenskap) daarom oor die reg van vrye assosiasie beskik wat nie deur 'n owerheid

Lees verder

Kovsies se nuwe Engelse rektor

Image

In Sondag se Rapport verskyn 'n onderhoud met Prof. Jansen oor sy aanstelling as rektor en visie-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat. Die artikel se kopteks lui heel onheilspellend: "Oor 'n jaar sal jy die UV nie herken nie". … Lees verder

Sielkundiges gaan op Kovsies losgelaat word

Beeld berig dat die Universiteit van die Vrystaat se nuwe rektor graag sal wil sien dat ’n “klomp sielkundiges op die universiteit neerdaal” en die Reitz-voorval tot op die been oopvlek.

Prof. Jonathan Jansen het Donderdag by ’n konferensie oor

Lees verder

Twaalfjarige gedwing om urine te drink vanwe? ‘rassisme’

Een volwassene en drie tieners by 'n Padvinder-kamp in Noord-Florida in die VSA, word daarvan beskuldig dat hulle 'n seun gedwing het om urine te drink omdat hy 'n rassistiese opmerking gemaak het.

Die Putnam County Sheriff se kantoor het

Lees verder