Het ‘n towerspreuk Harry Potter-outeur se besige tong stil?

JK Rowling, die skepper van Harry Potter, is ‘n baie ryk burger. Volgens die media het sy bates met ‘n netto waarde van sowat een miljard dollar. Maar afgesien van haar rykdom, is sy ook lief vir oop grense en … Lees verder

Obama het vyf van die sewe nou verbode Moslemlande gebom

Dit is blykbaar heeltemal in orde vir ‘n Nobelvredespryswenner om Moslemlande te bom, maar vir President Trump om tydelik sommige Moslems se reise na die VSA op te skort, is “on-Amerikaans” en “ongrondwetlik”.

Toe die Obama-administrasie laat verlede jaar 22 … Lees verder

SA steun boikot teen AU-EU-spitsberaad

euSuid-Afrika ondersteun die oproep van die AU om die beraad in Brussel te boikot. Afrika-lande het die oproep om nie die geleentheid by te woon nie, gedoen.

Die land sê dit is onaanvaarbaar dat Europa besluit watter Afrika-leiers die EU-AU-beraad … Lees verder

VN prys Obama oor hy MIV-reisverbod ophef

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN) het pres. Barack Obama geloof nadat hy die reisverbod op mense wat MIV-positief is, opgehef het.

Hy het ander nasies aangemoedig om dieselfde te doen.

Obama het aangekondig dat sy administrasie Maandag … Lees verder