ANC woedend oor Kaapstad se beperkings

Die ANC wil die Menseregtekommissie of die parlement nader omdat Kaapstad glo die party benadeel het in die aanloop tot sy 103de verjaarsdagvieringe.

“Die stad het voorwaardes aan ons opgelê om ons te frustreer en te verseker dat ons byeenkoms … Lees verder