Oorwinning vir Afrikaans in Hoërskool Overvaal-saak

In sy uitspraak vanmiddag het regter Bill Prinsloo gesê dat die besluit van Afrikaanshater Panyaza Lesufi en die Gautengse onderwysdepartement om eensydig die taalbeleid van Hoërskool Overvaal te verander “teen die wettigheidsbeginsel indruis”. Hy het ook bevind dat die twee … Lees verder

Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak

Met die aanslag teen Afrikaanse skole wat steeds meedoënloos deur Panyaza Lesufi en die linkse blanke Engelse dames in die Gautengse onderwysdepartement gevoer word, is Afrikaanse skole en ouers in die provinsie erg bekommerd oor vandag se uitspraak deur regter … Lees verder