Kleurlingmans skuldig aan moord op skryfster Winnie Rust

Nigel en Johannes Plaatjies, die beskuldigdes in die moord op die Afrikaanse skryfster Winnie Rust, is vandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof deur regter Elize Steyn skuldig bevind. Benewens die moord op Winnie Rust, het die twee ook gepoog om die … Lees verder

Swart advokaat wat glo regter wou omkoop hoop op borg

‘n Swart advokaat wat na bewering probeer het om ‘n regter om te koop, weet nog nie of ‘n Bloemfonteinse landdroshof aan hom borgtog sal verleen nie.

Landdros Richards Lawrence het die saak tot Donderdag uitgestel.

Vroeër Woensdag het Karabo … Lees verder

Afrikanervroueregter verwerp staat se argumente om Janusz Walus in die tronk te hou

‘n Beleefde regter in Pretoria, en boonop ‘n Afrikanervrou, het vandag geskiedenis gemaak deur die staat se desperate argumente om Janus Walusz in die tronk te hou, tydens ‘n aansoek om verlof tot appèl te verwerp. Die linkse media, waaronder … Lees verder

Besope regter slaap deur staatsrede

Regter Ruth Bader Ginsburg van die Amerikaanse hooggeregshof het gesê sy het ’n baie goeie rede waarom sy op pres. Barack Obama se staatsrede verlede maand ingedut het: “Ek was nie 100% nugter nie.”

Die 81-jarige Ginsburg het op 20 … Lees verder

Dronk, antiblanke regter ontvang steeds salaris al werk hy nie

Die dronk regter Nkola Motata ontvang reeds sewe jaar lank sy volle salaris al werk hy nie. Motata is sedert 2007 met spesiale verlof toe hy vir die eerste keer van dronkbestuur aangekla is.

Tydens sy inhegtenisname het Motata aan … Lees verder

Boeremag-aansoek van die hand gewys

Van die Boeremag-aangeklaagdes in die hof
Van die Boeremag-aangeklaagdes in die hof

Die Hoë Hof in Pretoria het ‘n aansoek deur die Boeremag-aangeklaagdes van die hand gewys om ‘n spesiale vermelding van ‘n onreëlmatigheid in die hofrekord te laat aanbring, het die The Citizen Saterdag berig.… Lees verder

Cachalia kritiseer ‘syferspeletjie’

Appèlhofregter Azhar Cachalia het die Geregtelike Dienstekommissie het gister gesê hy is gekant teen die “syferspeletjie” as dit daarby kom om swart of wit regters aan te stel.

“As ek of my gesin of iemand wat voor ‘n regter verskyn,

Lees verder