Marius Coertze: Vicki Momberg en vonnisse vir witmense

Vicky Momberg se vonnis is buitensporig. So buitensporig, dat dit aan die belaglike grens.

Momberg is die wit vrou wat beroof is en wat met die onwillige en trae swart polisiebeamptes op die misdaadtoneel gestry het. In haar frustrasie en … Lees verder

Presidensie bestudeer regters se versoek

Die presidensie sal nie onmiddellik reageer op Hoofregter Mogoeng Mogoeng se besware oor bewerings dat die regbank beïnvloed word nie.

Die SABC berig Mogoeng het ‘n mandaat gegee dat ‘n vergadering met die president aangevra word om die bedreiging van … Lees verder

Nigerië nader Internasionale Strafhof oor SA se xenofobie

‘n Nigeriese menseregte-organisasie het die Internasionale Strafhof (ICC) in Den Haag genader om ‘n klag van haatspraak teen die Zoeloekoning Goodwill Zwelithini te ondersoek.

Dié hof ontvang maandeliks duisende sulke klagtes wat tans op niks uitloop nie.

Na vele klagtes … Lees verder