Afrikaners en veral jongmense, verkeer tans met hul rug teen die muur. Die ANC se wetgewing maak dit byna onmoontlik om werk te kry by groot maatskappye, wat nog te sê in die staatsdiens wat slegs vir swartes gereserveer is. … Lees verder
Etiket: regstellende aksie
Swart jeug kry nie werk nie ten spyte van rassevoorkeure in hul guns
Ondanks drakoniese regstellende-aksiewetgewing in Suid-Afrika, kry blanke en Indiërjeugdiges steeds meer werk as hul swart en kleurling-eweknieë. Die blanke en Indiëropvoedingsvlakke het ook sedert 1994 toegeneem terwyl dié van swartes afgeneem het, met die implikasie dat die onderwysstelsel vir swartes … Lees verder
Swartes stel in stedelike grondhervorming belang
Dr. Anthea Jeffery, hoof van beleidsnavorsing by die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) het ‘n indringende peiling oor swart ekonomiese bemagtiging (SEB), kwota-indiensneming, regstellende aksie en landelike grondhervorming bekend gestel.
Net 11,3% van Suid-Afrikaners wat genader is, het gesê dat die … Lees verder
Leon Lemmer: David Benatar oor regstellende aksie en transformasie
David Benatar (gebore in 1966) doseer wysbegeerte aan die Universiteit Kaapstad (UK). In 2006 het hy internasionaal bekendheid verwerf met sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence. Hierdie werk is as erg pessimisties … Lees verder
Leon Lemmer: Onder nuwe rektor is Universiteit van Stellenbosch in sy maai (deel 2)
Lees eers Deel 1 van dié rubriek.
Dit is nodig om te skets wat as agtergrond vir Wim de Villiers se intreerede as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) gedien het. Kort na sy aanstelling het Murray la Vita … Lees verder
Waar trek ons die streep oor monumente?
Indien dít wat in PRAAG se 1 April-berig beskryf word sou gebeur, is my vraag: Waar trek ons die streep? In alle erns gesproke, is die verwydering van monumente seker nie die ergste wat met ons kan gebeur in ons … Lees verder
Swart DA-leier gee voor dat hy André Brink gelees het
Die DA se swart koukusleier, Mmusi Maimane het skielik ontpop in ‘n leser van niemand minder nie as André Brink.
In ‘n ongeloofwaardige hagiografie aan Brink, het Maimane, wat ooglopend nog nooit ‘n woord van Brink gelees het nie, die … Lees verder
‘Grysgebiede’
Van ‘n geëerde hoogleraar aan die Universiteit Stellenbosch verneem ons onlangs dat bepaalde feite soos rassediskriminasie teen blankes in Suid-Afrika teen die agtergrond van die geskiedenis “herinterpreteer” of gerelativiseer moet word. Waarom lê hy nie die moed aan die dag … Lees verder
Anton van Niekerk: politieke korrektheid, feite-waarheid en morele waarheid
Wanneer dit vakansietyd is, word Die Burger se lesers gekonfronteer met artikels en ook briewe deur Anton van Niekerk. Op hierdie manier kry hy publisiteit en verdien hy ook sakgeld. Vir hom is dit blykbaar nie voldoende as akademici kennis … Lees verder
Prof. Anton van Niekerk se halwe polities korrekte waarheid
Ek sal graag die hele artikel wil lees soos dit in Tydskrif vir Geesteswetenskappe verskyn het, maar uit die bietjie wat ek gesien het probeer prof. Van Niekerk die punt maak dat ons die waarheid in konteks moet sien. Dus, … Lees verder
Anton van Niekerk handel in politieke korrektheid en halwe waarhede
Aangesien prof. Anton van Niekerk van die Universiteit van Stellenbosch se artikel oor “waarheid” handel het ek as gewone Suid-Afrikaner besluit om die waarheid voor te lê. Hy skryf:
… Lees verder“‘Politieke korrektheid’ het moontlik die vernaamste skelwoord geword waarmee regse Afrikaners
Aangesien prof. Anton van Niekerk van die Universiteit van Stellenbosch se artikel oor “waarheid” handel het ek as gewone Suid-Afrikaner besluit om die waarheid voor te lê. Hy skryf:
… Lees verder“‘Politieke korrektheid’ het moontlik die vernaamste skelwoord geword waarmee regse Afrikaners
Wit én bruin uit staatsdiens gedryf
Daar is al hoe minder werk vir wit en bruin in die staatsdiens, en die twee minderheidsgroepe wat Afrikaans praat, is nou onderverteenwoordig volgens regstellende aksie (RA)-teikens om die demografie van die land te weerspieël, sê ‘n opposisie-woordvoerder.
In antwoord … Lees verder
Dis nou volstoom vorentoe vir rassevoorkeure by SA Polisie, sê kommissaris
Die nasionale polisiekommissaris, Ria Phiyega, het haar vreugde uitgespreek oor die onlangse oorwinning in die hof oor die klaagster Renate Barnard en sê dat die hof die “noodsaak vir regstellende aksie” en rassevoorkeure bevestig het.
“Ons besef die belangrikheid van … Lees verder
Universiteit Stellenbosch: Ja, baas. Ons maak soos baas Blade Nzimande sê
Ek het onlangs kritiek teen George Steyn, die raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgespreek omdat hy niks anders as voortgang op die Russel Botman-pad vir hierdie inrigting kan voorsien nie. Steyn is ‘n sakeman en geen akademikus nie. Hy … Lees verder