Tribunaal raps Britte oor Marikana-onderskepping

‘n Tribunaal wat oor Britse instansies se bevoegdhede beslis, het bevind dat die Britse regering onregmatig opgetree het deur e-posse van die Regshulpsentrum rakende Marikana te onderskep.

Die regshulpsentrum het die onthulling as kommerwekkend beskryf. Die sentrum hanteer onder meer … Lees verder

AMCU-lede by Aquariusmyn eis hoër lone

Duisende mynwerkers van die vakbond AMCU mobiliseer weer vir beter lone.

Die mynwerkers is tans in diens van die Aquarius-platinummyn by Rustenburg in Noordwes.

Die AMCU-lede het ‘n mandaat aan sy leierskap gegee om ‘n salarisverhoging te eis vir ‘n … Lees verder

Farlam, uit sy diepte, drink tee

Regter Tati Makgoba van die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in die saak oor staatsfinansiering in die Marikanaverhoor.

Hy het belowe om sy finale uitspraak te lewer voordat die Marikanakommissie sy verrigtinge aanstaande maand voortsit.

Die regsverteenwoordiger, Dali … Lees verder