Prof. Anton van Niekerk se uitsprake oor ‘regse radikale’, wat ook ‘n implisiete pleidooi vir sensuur verteenwoordig, het vandeesweek allerlei reaksies uitgelok, ook hier op PRAAG. Afgesien van Leon Lemmer se rubriek, is daar briewe van J.S. van der Merwe… Lees verder