DANC, linkse HSM verhewig heksejag teen regter Mabel Jansen

Suid-Afrika, wat een van die enigste lande ter wêreld is waar selfverklaarde kommuniste steeds in die regering dien en die Kommunisteparty deel van die regerende alliansie is, is besig om in Stalinistiese suiweringsveldtogte te verval. Nadat ‘n vroueregter van Pretoria, … Lees verder