President Jacob Zuma het die onderneming gegee dat die regering voortaan hofbevele sal respekteer en daaraan gehoor sal gee.
Zuma het Donderdag ‘n vergadering tussen die regbank en die regering – die heel eerste in die demokratiese bestel – gelei … Lees verder