Terwyl die geweld en onrus ná die ontwrigting van ‘n universiteitsrugbywedstryd op die Bloemfonteinkampus steeds wyer uitkring, het die Afro-marxistiese organisasie ‘Reform PUK’ dreigbriewe aan rugby-afrigters op Potchefstroom gestuur. Onder die opskrif “Black Lives Matter” sê die groep dat hy … Lees verder
Sleutelwoord: Reform PUK
Puk-studente beskerm Totius-beeld
Lede van die drukgroep Reform PUK eis nou om direk met die Noordwes-Universiteit se raad te skakel rakende hul klagtes.
Dit volg na ’n massavergadering deur lede van die Reform PUK-groep waar hul visekanselier, Dan Kgwadi, Dinsdag uitgejou het … Lees verder
PUK se vise-kanselier moedig belhamels aan om te veg teen Afrikaans
‘n Klag van aanhitsing tot geweld is by die polisie ingedien teen die swart vise-kanselier van die Noordwes Universiteit
Dan Kgwadi het glo aan studente tydens ‘n openbare vergadering gesê om te veg.
Die universiteit sê sy woorde “Ek moedig … Lees verder
Reform PUK betoog teen Afrikaans
Nagenoeg 150 studente het op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit het Dinsdag betoog om ‘n memorandum van griewe aan die universiteitsbestuur te oorhandig.
Reform PUK, wat die belange van swart studente wil bevorder, het egter gesê dat indien hul … Lees verder