Vyf jaar vir Oscar Pistorius

Die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, is vir vyf jaar tronk toe gestuur.

Hy het Dinsdag sy vonnis gehoor nadat hy vroeër skuldig bevind is aan strafbare manslag na die skietdood van sy vriendin.

Regter Thokozile Mazipa het Pistorius tot vyf … Lees verder

Oscar vandag gevonnis

Die vonnisoplegging van die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, sal Dinsdag in Pretoria geskied.

Na ‘n verhoor van sewe maande in die Noord-Gautengse Hooggeregshof sal die gestremde atleet uiteindelik sy straf is vir die dood van Reeva Steenkamp kry.

Regter Thokozile … Lees verder

Media saamgepak vir Pistorius-moorduitspraak

Uitspraak in die Oscar Pistorius-moordverhoor sal Donderdag gelewer word. Pistorius staan tereg op vier aanklagte waaronder moord met voorbedagte rade op sy vriendin, Reeva Steenkamp.

‘n Groot mediateenwoordigheid word vanoggend verwag by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria vir die uitspraak … Lees verder

Oscar-sirkus begin

oscargirl‘n Groot aantal joernaliste van Westerse mediamonopolië het die staatsaanklaer in die Oscar Pistorius-moordverhoor ingewag kort voor agtuur Maandagoggend by die Hooggeregshof in Pretoria.

Die sirkus in die hofsaal sal regstreeks op televisie en radio uitgesaai word. Die saak trek … Lees verder

Oscar onderhandel skikking met vermoorde se ouers

Oscar Pistorius, die paralimpiese atleet wat van moord aangekla word,  se prokureurs onderhandel met Reeva Steenkamp se ouers in ’n poging om ’n skikking buite die hof te bereik.

Pistorius se prokureurs het Steenkamp se ouers genader, berig The Times. … Lees verder