Is daar lewe ná die reënboog?

As kind is ek deur die helder kleure van die reënboog getref.

Reusereënboë het gereeld ná ‘n hewige donderstorm oor die Vrystaatse vlaktes gevorm en van horison tot horison gespan. Dan het die grootmense gepraat van ‘n mitologiese pot goud … Lees verder