Konsepvredesooreenkoms in Suid-Soedan bereik

ssudanKenia se minister van Buitelandse Sake, Amina Mohamed, sê daar is ‘n konsepooreenkoms om die konflik in Suid-Soedan te beëindig.

Kenia het gesê ‘n vredesooreenkoms tussen die regering van Suid-Soedan en rebellemagte kan teen môre afgehandel wees.

Samesprekings oor hoe … Lees verder