Ses in hinderlaag in Mosambiek dood

Ses mense is gedood in ‘n aanval deur Renamo-rebelle in Mosambiek, het die polisie in ‘n verklaring gesê.

Dit is die jongste in ‘n reeks gewelddadige skermutselings tussen gewapende opposisielede en regeringsmagte.

“Gewapende mans van Renamo het Vrydag ‘n voertuig … Lees verder

Al-Basjir skort doodsvonnisse op in vredespoging

Soedan se eerste visepresident, Bakri Hassan Saleh, het Maandag aangedui dat die vonnisse, insluitende die doodsvonnis van gewapende rebelle, opgeskort kan word.

Die aanbod is aanvanklik vir die duur van die samespre­kings vir nasionale versoe­ning geldig. Die samespre­kings is ’n … Lees verder

Sirië kondig verkiesingsdatum aan

Die speaker van die Parlement in Sirië sê ‘n presidensiële verkiesing sal op 3 Junie gehou word, ten spyte van ‘n insurgente-oorlog wat nou al vir drie jaar lank woed en waarin talle Christene gedood is.

President Bashar al-Assad kan … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder

Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie

Ses weke gelede het ‘n tweemanafvaardiging in die geheim in Damaskus aangekom uit Aleppo. Dié twee is deur die Siriese rebelle afgevaardig. Hulle het onder ‘n waarborg van veiligheid met die personeel van president Bashar al-Assad kom onderhandel. Hulle glo Lees verder

VSA ‘bekommerd’ oor stygende geweld in DRK

Die VSA het rebelle-aanvalle op burgerlikes en die Verenigde Nasies (VN) se vredestroepe in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) veroordeel.

Marie Harf, adjunkwoordvoerder van die VSA se departement van binnelandse sake, sê die land is “bekommerd” oor die … Lees verder