Nigerië teken kernooreenkoms met Rusland

Nigerië het `n kernkragooreenkoms met Rusland onderteken. Die koste van die projek is nie bekend gemaak nie.

Die projek sal ook as `n veelvuldige toets vir navorsing met `n reaktor-kompleks dien.

Nigerië sê die projek sal help met die gebruik … Lees verder

Japannese woedend oor kernkrag

Betogers in Tokio, Japan, het plakkate uit protes teen die gebruik van kernkrag opgehou. Die land se regering onderspeel die skade wat die ramp veroorsaak het.

Duisende beswaardes het tydens hul optog ’n beroep op die regering gedoen om kernkrag … Lees verder

Afrikanerkundiges kraak kragkrisis

Die nuwe Suid-Afrika se bekendste probleem is ‘n nuwe probleem sonder apartheidspresedent, naamlik: die gebrek aan, en erg eskalerende koste van krag.

Elektrisiteit hou nie maar net die liggies aan nie, maar is die kardinale lewenstroom van ‘n nywerheidsland soos … Lees verder