Keulen se polisiehoof verdedig rasprofilering

In ‘n poging om ‘n herhaling van verlede jaar se massaseksaanvalle in Keulen te voorkom, het die polisie rasprofileing toegepas op manne van Noord-Afrikaanse afkoms op Oujaarsaand, het Deutsche Welle berig.

Polisiehoof Jürgen Mathies staar hewige kritiek in die gesig … Lees verder

Tot lof van Hendrik Verwoerd

Ter herdenking aan die sluipmoord op Hendrik Verwoerd (1901-1966, eerste minister 1958-1966) vyftig jaar gelede het Stephen Mitford Goodson die volgende boek self gepubliseer: Hendrik Frensch Verwoerd: South Africa’s greatest prime minister (2016, 144p, R190). Voorheen het Goodson boeke oor … Lees verder

Groot swaargewigkampioen groet

Die voormalige swaargewig bokser Muhammad Ali het in die ouderdom van 74 aan longkomplikasies gesterf in die VSA.

Ali het vroeër in ‘n onderhoud gesê integrasie beteken dat verskillende rasse met mekaar moet trou, maar dit moet verhoed word omdat … Lees verder

Pleistervervaardiger ontdek rasverskille

Na 21 jaar van demokrasie, is daar ‘n pleister vir elke kleur van die “nie-rassige” Suid-Afrika.

‘n Maatskappy in Kaapstad het ‘n gaping in die mark raakgesien met die vervaardiging van pleisters wat voldoen aan swart en bruin voorkeure.

Plasta … Lees verder

Nicholas Wade-boek bring rassedebat na hoofstroom

Troublesome-Inheritance

deur Dan Roodt

Tot dusver is ras as ‘n besprekingsonderwerp beperk tot genetici, onverskrokke intellektuele dissidente, asook polities korrekte skrywers wat herhaaldelik beweer het dat ras ‘n “blote sosiale konstruk” is. Onder die minder intelligente deelnemers word beskuldigings van “rassisme” … Lees verder

Meer haatmisdade in die VSA gerapporteer

Verslae van haatmisdade teen homoseksueles en godsdiensgroepe het skerp gestyg in 2008, volgens data van die FBI wat gister vrygestel is.

Oor die geheel het gerapporteerde haatmisdade met omtrent twee persent toegeneem. Dieslefde syfers toon ‘n amper 11 persent styging … Lees verder

Gaping tussen wit en swart in VSA groei

Die gesaghebbende Rasmussenverslae se Presidential Tracking Poll wys dat 29% van Amerikaners Obama sterk ondersteun, terwyl 40% sterk gekant is teen die president. Dit is die eerste keer dat die swart leier se gewildheid in die negatiewe indeks na dubbelsyfers … Lees verder

Afrikaners dink anders as die Afrikane

In die moderne tyd, waartydens die rasionalisme hoogty gevier het, is die dogma aangaande die mens oorheers deur 'n Griekse dualisme tussen liggaam en siel. In Griekse denke is die liggaam tydelik, stoflik en selfs minderwaardig en die siel edel,

Lees verder

In die moderne tyd, waartydens die rasionalisme hoogty gevier het, is die dogma aangaande die mens oorheers deur 'n Griekse dualisme tussen liggaam en siel. In Griekse denke is die liggaam tydelik, stoflik en selfs minderwaardig en die siel edel,

Lees verder