Amerikaanse, Europese maatskappye bekommer oor ANC-wetsontwerpe

Europese en Amerikaanse maatskappye met bedrywighede in Suid-Afrika het gesê ANC-wetsontwerpe oor onteiening en belegging, is ‘n bron van kommer.

Die element van verpligte swart eienaarskap in die nuwe breë-gebaseerde swart ekonomiese bemagtigingskodes weeg op Amerikaanse maatskappye in die land.… Lees verder