Wit polisieman van moord aangekla na hy swarte skiet

’n Wit polisieman is in die Amerikaanse deelstaat Suid-Carolina van moord aangekla nadat ondersoekers ’n video-opname bestudeer het wat wys hoe die geregsdienaar ’n ongewapende swart man wat weghardloop glo agt keer van agter skiet.

Keith Summey, burgemeester van Noord-Charleston, … Lees verder

Missouri kondig noodtoestand aan voor Ferguson-uitspraak

Die goewerneur van die Amerikaanse deelstaat, Missouri, moes inderhaas ‘n noodtoestand afkondig om rassespanning onder beheer te bring.

Goewerneur Jay Nixon het ook magtiging aan die Nasionale Wag verleen om die polisiemag by te staan om swart oproeriges vas te … Lees verder

Rassespanning loop hoog in Umzinto

umzinto2Rassespanning loop hoog in Umzinto aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, nadat ‘n Indiër in hegtenis geneem is omdat hy na bewering ‘n jong swart man die naweek aan die brand gesteek het.

Die plaaslike gemeenskap eis dat Rojith Dayasagai (43) Riverside … Lees verder