Rassepolarisasie op UV-kampus

Die groot ontplooiing van polisielede asook private sekuriteitswagte op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat, volg nadat chaos verlede week daar uitgebreek het.

‘n Polisiehelikopter het Dinsdag die situasie gemonitor.

Swart studente het ‘n rasseoorlog teen wittes verklaar … Lees verder

Nog ‘n onwettige banier ontsier Kaapstad

‘n Yslike banier van die nuwe Suid-Afrikaanse onderbroekvlag is aan die kant van dieselfde gebou in Kaapstad aangebring wat verlede week “Zuma must fall” vertoon het.

Maar die Stad Kaapstad, sê hulle het geen idee wie verantwoordelik is vir die … Lees verder

DA sal op benadeling van net een rassegroep fokus

Leiers van die Demokratiese Alliansie het Sondag na sy beleidskonferensie die noodsaaklikheid vir rasbeleid beklemtoon ten einde die “nalatenskap van apartheid” reg te stel.

By ‘n perskonferensie in Kaapstad, het die DA -leier, Helen Zille gesê die party erken dat … Lees verder