Tiener vas vir moord op Winnie Rust

‘n Agtienjarige “belowende atleet” wat aan die Hoërskool Hugenote gematrikuleer het, sal Maandag in die landdroshof in Wellington verskyn in verband met die moord op die skrywer Winnie Rust.

Die skryfster wat verhale oor rassekwessies gepen het, is verlede Woensdag … Lees verder

Swarte se verweer is dat vermoorde ‘kaffer’ in Afrikaans sê

Anne-Marie van Zyl, 32, van Kempton Park se vermeende swart moordenaar het haar doodgesteek omdat sy glo Afrikaans gepraat het met hom.

Sy is voor haar twee dogtertjies met ’n mes doodgesteek. Die swarte beweer ook sy het hom ‘n … Lees verder