Minister van sport tevrede met swak prestasie

Die minister van Sport, Fikile Mbalula, sê die ANC-regering is “tevrede” met swak prestasie op grond van skewe rassekwotas.

Mbalula sê wit en bruin spelers word “regverdig behandel” en kry “genoeg speelkans” in die land se swart nasionale sokkerspan.

Die … Lees verder

Landbouminister sê wit boere wil graag transformeer

Die minister van Landbou Senzeni Zokwana sê hy is baie tevrede met die houding van wit boere jeens rassetransformasie.

Dit kom na sy toespraak en deelname aan ‘n paneelbespreking by die jaarlikse Graan SA Kongres wat tans in Bothaville in … Lees verder

Anglo American wil steenkoolbedryf verkoop weens aandrang op swart eienaarskap

Eskom se aandrang op “swart steenkool” mag daartoe lei dat die mynreus Anglo American al sy steenskoolverskaffing aan die elektrisiteitsmaatskappy staak. Volgens die HUB van Anglo, Mark Cutifani, word die maatskappy se besluit om sy steenkoolmyne vir die plaaslike mark … Lees verder

Eskom se aandrang op “swart steenkool” mag daartoe lei dat die mynreus Anglo American al sy steenskoolverskaffing aan die elektrisiteitsmaatskappy staak. Volgens die HUB van Anglo, Mark Cutifani, word die maatskappy se besluit om sy steenkoolmyne vir die plaaslike mark … Lees verder

Moet net nie wit wees nie

Twee nuusbrokkies het die afgelope dae miskien die aandag van ‘n paar belangstellendes getrek. Ons laat vireers maar die afgryslike plaasmoorde daar wat ons daaglikse deel geword het.

Die eerste nuusitem handel oor Ruvé Van Rooyen. Ruvé Van Rooyen was … Lees verder

Wit én bruin uit staatsdiens gedryf

Daar is al hoe minder werk vir wit en bruin in die staatsdiens, en die twee minderheidsgroepe wat Afrikaans praat, is nou onderverteenwoordig volgens regstellende aksie (RA)-teikens om die demografie van die land te weerspieël, sê ‘n opposisie-woordvoerder.

In antwoord … Lees verder

Absurditeite is ons daaglikse brood

In ‘n wêreld waar dit nie juis meer ‘n prioriteit is om sin te maak nie, is absurditeite van aller aard ons daaglikse brood. (Om sin te maak is mos ‘n “cultural construct” en “white male prejudice”). Geen wonder dat … Lees verder

Tutu sê rugby is te wit

Anglikaanse aartsbiskop Desmond Tutu, buikspreker van Brittanje, sê Suid-Afrika verdien ‘n Springbokspan wat sy reënboognasie verteenwoordig.

“Nou, byna 20 jaar later, betreur ek die skilpad-tempo waarteen transformasie op die hoogste vlak gedoen word,” het hy gesê in ‘n brief aan … Lees verder

Michael le Cordeur en rasgegronde sportkwotas

Michael le Cordeur is reeds aan Praag-lesers as opvoedkundige en kenner van Afrikaans bekend. Opvoedkunde is sy doseeropdrag aan die Universiteit Stellenbosch (US) en as taalkundige het hy in so ‘n mate uitgemunt dat hy die voorsitter van die Afrikaanse … Lees verder

Oor krieket en kwotas

deur Leon Lemmer

Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie gesing. Plaaslik was die verweer dat Indië met sy kastestelsel … Lees verder

Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

In die jaar 2024 vind die Olimpiese Spele in Parys plaas. Dié stad het presies ‘n eeu gelede, in 1924, die Spele aangebied en daarom het … Lees verder

Pik Botha: ‘ANC het ’94-ooreenkoms verbreek’

Regstellende aksie soos dit tans toegepas word, was nie deel van die bedoeling van die ooreenkoms wat iin 1994 spesifiek tussen die toentertydse regerende party, die NP, en die ANC bereik is nie. Só sê Pik Botha, die voormalige minister … Lees verder

Die werklike rede vir Arthur se bedanking

Beeld en Naspers raak toenemend soos Thabo Mbeki oor vigs – hulle verkeer in ‘n staat van ontkenning oor hoe sleg dinge in die land gaan, veral waar dit kom by die regime se anti-blanke rassisme.

Vandag is Beeld se … Lees verder