‘Boesmanteef’… nog ‘n gefabriseerde rasherrie

In die jongste rasherrie wat deur die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia aangeblaas word, word ‘n blanke Afrikaanse egpaar daarvan beskuldig dat hulle ‘n kleurlingvrou ‘n “Boesmanteef” by ‘n vulstasie genoem het. Die beweerde voorval word met smaak deur die Independent-groep opgedis onder … Lees verder

Wilgehof: Klaer vas vir winkeldiefstal

Die wit pa wat ‘n rasseherrie by die Laerskool Wilgehof begin het, Craig Thiem, het toe nie opgedaag vir sy afspraak met die skool se beheerraad nie.

Hy sou by dié geleentheid die beweerde rassisme van onderwysers in die skool

Lees verder