Portugal kla 18 polisielede aan oor ‘rassistiese marteling’ van swartes

Die 18 beamptes by ‘n Portugese polisiekantoor staar aanklagte wat verband hou met die aanhouding van ses swartes in die gesig. Aanklaers voer aan dat die swart slagoffers nie net fisies gely het nie, maar ook aan “geweldige sielkundige geweld” … Lees verder

ANC wil verder olie op Coligny-vure werp

Die Noordwes se provinsiale regering en die ANC het sê dat hulle wil appelleer teen die besluit om borgtog toe te staan aan twee wit boere van Coligny wat reeds deur die media veroordeel is as moordenaars, sonder enige bewyse. … Lees verder

Vakansie-oord se bestuurder met skroewedraaier en hamer aangerand

‘n Swart werker het vermoedelik die wit bestuurder van ‘n vakansieoord buite Naboomspruit (Mookgophong) Sondag ‘n skroewedraaier en hamer aangerand.

Gillian Foster is met ernstige beserings in die Voortrekker-hospitaal in Potgietersrus (Mokopane) opgeneem.

“Sy is in ’n stabiele toestand, maar … Lees verder

Rassehaat word deur die media aangemoedig

Rassehaat word op baie plekke aangeleer. Een daarvan is die media, wat skreiende dubbele standaarde besig.

Wanneer ‘n voorval soos by die Curroskool plaasvind, waar witmense die skuldiges is, is daar ‘n geskree in die media wat dikwels weke duur. … Lees verder

‘Gemarginaliseerdes prut van rassehaat’

Regter Dennis Davis en Davis Everatt
Regter Dennis Davis en David Everatt

‘n Derde van die mense in Suid-Afrika se ekonomiese hartland wil hê dat alle buitelanders huistoe gestuur word soos die wedloop om ekonomiese geleenthede en werkloosheid feller word.

“As hierdie soort van vooroordeel bestaan Lees verder

Jong kommuniste ‘blaas rassehaat aan’

“‘n Memorandum wat die Jong Kommuniste Liga van Suid-Afrika Vrydag (22/01/10) in Christiana aan die Provinsiale Onderwysdepartement oorhandig het, getuig van rassehaat en onkunde oor die Grondwet van Suid-Afrika. Om in die memorandum te vra dat Afrikaans in alle openbare … Lees verder