Buitelanders in Coligny kom agter hulle is ook in die spervuur

Die situasie in Coligny in Noordwes, wat geteister word deur gewelddadige betogings, bly op ‘n mespunt.

Die polisie is steeds in die gebied ontplooi, aangesien dit binne oomblikke kan verander. Dit is volgens polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, en volg nadat geweld … Lees verder

Derde nag van rassegeweld in Charlotte

Owerhede het ‘n noodtoestand in Charlotte in die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina afgekondig terwyl swart onluste vir ‘n derde nag voortgewoed het.

Die polisie het ‘n veroordeelde swart geweldsmisdadiger Keith Lamont Scott (43), wat ‘n vuurwapen by hom gehad het, doodgeskiet.… Lees verder

Tweede nag van geweld in Charlotte, NC oor swart ‘boekleser’

Geweld het vir ‘n tweede nag die Amerikaanse stad Charlotte ontsier nadat swart inwoners die strate ingevaar het.

Hulle is ontstoke omdat ‘n swart man deur die polisie doodgeskiet is. Hulle beweer hy was besig om ‘n boek te lees … Lees verder

Tweede dag van BLM-rassegeweld in Milwaukee

Rassegeweld het uitgebreek in Milwaukee, in die Amerikaanse staat Wisconsin, Saterdag ná ‘n swart man noodlottig geskiet is deur die polisie. Polisievoertuie en vier ondernemings is aan die brand gesteek deur BLM-aktiviste, volgens WISN.

Die swarte wat glo deur die … Lees verder

Jonathan Jansen hol weg nadat geweld by UV losbars

Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê die rektor Jonathan Jansen het Maandagaand weggehardloop toe geweld op die kampus uitgebreek het.

Hy het versuim om die situasie aan te spreek nadat gewelddadige betogings uitgebreek op die Bloemfontein-kampus.

Klasse … Lees verder

Bruin ouers dwing Gauteng om skool te heropen

Ontstoke bruin ouers het gesorg dat die Roodepoort laerskool in Davidsonville aan die Gautengse Wesrand Dinsdag heropen is.

Die bemiddelingspan wat die Gautengse premier, David Makhura aangestel het, het opdrag gegee dat die bruin leerlinge weer na hul eie skool … Lees verder

Missouri kondig noodtoestand aan voor Ferguson-uitspraak

Die goewerneur van die Amerikaanse deelstaat, Missouri, moes inderhaas ‘n noodtoestand afkondig om rassespanning onder beheer te bring.

Goewerneur Jay Nixon het ook magtiging aan die Nasionale Wag verleen om die polisiemag by te staan om swart oproeriges vas te … Lees verder

Agtste nag van geweld in Ferguson

Die Polisie in St Louis moes opnuut van traangas gebruik maak om swart oproeriges in Ferguson, in die Amerikaanse deelstaat Missouri, uiteen te jaag.

Michael Brown, die ongewapende tiener wat deur ‘n polisiebeampte verskeie kere geskiet is, se lyksondersoek het … Lees verder