Soos sy mede-Dakar-ganger Theuns Eloff is die historikus Hermann Giliomee sy vroeëre oorverligtheid kwyt. Dit is nie bloot die verloop van die jare sedert 1988 wat albei wyser gemaak het nie, maar veral die lesse geleer uit dure ondervinding sedert … Lees verder
Etiket: rassediskriminasie teen wittes
Russel Botman op die Rooiplein
deur Leon Lemmer
Aan die Universiteit Stellenbosch (US) word die ANC se vakansiedae, soos die herdenking van Sharpeville, die Soweto-opstand en die paswetoptog deur hardegat vroue, deesdae graag gedenk. Gebeure sonder sodanige “vryheidsdimensie”, soos Beskawingsdag (6 April) en Afrikaansdag (14 … Lees verder
Rassediskriminasie teister SA
“Dit lyk of rassediskriminasie soos nou deur die regering en sy agentskappe toegepas word, selfs verder strek as tydens apartheidsera, en geen poging om dit te probeer regverdig soos om ongelykhede van die verlede uit te wis is aanvaarbaar vir … Lees verder