‘Slegs nie-blankes’ vir mond-tot-mond asemhaling

York Universiteit in Toronto, Kanada, se swart studentgroep bied noodhulpopleiding uitsluitlik vir swart studente aan. Hulle sê hul blatante rassediskriminasie is deel van hul “plig” om die swart gemeenskap te help.

‘n Foto op hul Twitterbladsy van die groep, YUBSA, … Lees verder

‘As Julius ‘n kakkerlak is, kan ek sê hotnot’

“As Baleka Mbete Julius Malema … ‘n kakkerlak kan noem, dan kan ek Sherri-Lynn Rigney ‘n hotnot noem.”

Dit was die reaksie van ‘n gastehuiseienaar by Langebaan, Jennifer Abrahams toe die Cape Times Woensdag navraag gedoen het oor rassistiese aanmerkings … Lees verder

Nog ‘n Suid-Afrikaner vra asiel

Nog ‘n wit Suid-Afrikaner sê haar lewe sal in gevaar wees danksy rassediskriminasie indien sy na Suid-Afrika teruggestuur word.

Dianne Louise Jefferson (22), wat by Boston Scientific in Galway, waar sy woon, werksaam is, het in Dublin se hoërhof aansoek … Lees verder