Cecil John Rhodes se dae is getel

Cecil John Rhodes se dae is getel. Die mede-aanstigter van Afrikanerkonsentrasiekampe se standbeeld gaan verskuif word na ‘n week van studenteprotes, het die Universiteit van Kaapstad se visekanselier verklaar.

Hy glo die omstrede standbeeld van Rhodes moet verskuif word van … Lees verder

Zelda ignoreer plaasmoorde in haar heuglike transformasie na swart

Penguin is glo “verheug” om aan te kondig dat ‘n boek oor Zelda la Grange se transformasie van ‘n Afrikaner na iemand wat rasvermenging voorstaan, die lig sal sien.

La Grange het jare gelede Mandela se vertroueling geword en vir … Lees verder

Gedwonge integrasie vir New York-voorstad

In terme van 'n skikkingsooreenkoms gaan die blanke gemeenskap van Westchester meer as $50 miljoen (ongeveer R400 miljoen) van sy eie geld, asook addisionele fondse, bestee om 750 huise of woonstelle te bou waarvan 630 aan swartes en Spaanssprekende kleurlinge

Lees verder