Keulen se polisiehoof verdedig rasprofilering

In ‘n poging om ‘n herhaling van verlede jaar se massaseksaanvalle in Keulen te voorkom, het die polisie rasprofileing toegepas op manne van Noord-Afrikaanse afkoms op Oujaarsaand, het Deutsche Welle berig.

Polisiehoof Jürgen Mathies staar hewige kritiek in die gesig … Lees verder