Kaapse rasherrie: blanke kelnerin ontvang R131 000 aan skenkings van publiek

Nadat sy deur ‘n selfaangestelde “antikoloniale” swart aktivis in die kafee waar sy werk beledig is, het ‘n blanke kelnerin van Kaapstad, Ashleigh Schultz, honderde skenkings of “fooitjies” van regoor die wêreld ontvang. Op Donderdag 29 April het Ntokozo Qwabe, … Lees verder

Namibiër middelpunt van pers rasherrie

‘n Bekende Namibiese stoetboer en ortodontis, dr. Joggie Briedenhann, se dogter is vasgevang in die absurde en kwaadwillige pers rasherrie op Stellenbosch.

Briedenhann het uit Stellenbosch gesê dit is betreurenswaardig dat Poekie, en ‘n koshuismaat op die Matie-kampus, Jo-Anne Cloete, … Lees verder