In wat deur die polisie as ‘n “deurbraak” beskryf is, is vier verdagtes deur die Randfonteinse polisie aangekeer in verband met die grusame moorde op 10 Maart 2016 op Kayla Meyer,9, en die res van haar gesin, waaronder haar moeder … Lees verder
Etiket: Randfontein
‘Nog geen arrestasies’ in moorde op Kayla Meyer (9) en haar gesin
Die moorde op die jong Afrikanerdogter Kayla Meyer (9) en haar ma Marietjie (45) wat in Maart 2016 op ‘n kleinhoewe buite Randfontein doodgemaak is, is nog nie opgelos nie. Marietjie se vriend, Kennith McCormick (42) is insgelyks tydens die … Lees verder
‘Dis kruipende volksmoord’: kommentaar oor uitwissing van Randfontein-gesin
Volgens die polisie se hersamestelling van gebeure by die huis op ‘n kleinhoewe in Randfontein waar Kennith McCormick (42) se gesin wreedaardig uitgemoor is, het klein Kayla Meyer (9) gepoog om te gaan wegkruip toe sy deur die moordenaars gevang … Lees verder
Wit boelies dissiplinêr verhoor
Dertien wit leerlinge van die Laerskool Randfontein aan die Wes-Rand in Gauteng, sal na verwagting Woensdag weet of hulle ook geskors is.
Dit volg na ‘n voorval waarin ‘n ander wit kind by die skool aangerand is. ‘n Video-opname van … Lees verder
Paaie sluit weens oproer by Randfontein, Westonaria
Gewelddadige oproer het Woensdag daartoe gelei dat die R28 tussen Uncle Harry’s en Randfonteinweg gesluit moes word. Motoriste is gewaarsku om die gebied te vermy.
Die polisie het die R28 tussen die R41 en Randfonteinweg vir verkeer gesluit nadat pogings … Lees verder
Oproer tussen Randfontein en Krugersdorp belemmer verkeer
Betogers het paaie in Roodepoort in Gauteng met klippe en brandende voorwerpe versper en verkeer tussen Randfontein en Krugersdorp word negatief geraak.
Motoriste wat die pad tussen Randfontein en Krugersdorp gebruik, is aangeraai om alternatiewe roetes te oorweeg weens oproer … Lees verder
Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond
n Kliniek is op Randfontein aan die Wes-Rand aan die brand gesteek deur mense wat hulle as betogers voorgedoen het.
Die brand is blykbaar gestig deur inwoners van die Zenzele-lokasie by die dorp.
‘n Woordvoerder van die Gautengse departement van … Lees verder
Ontvoerde vrou uit kattebak gered
‘n Vrou wat Dinsdag tydens ‘n rooftog in Randfontein aan die Wes-Rand ontvoer is, is gered het Johannesburg se metropolisie gesê.
Wayne Minnaar, polisiewoordvoerder, het gesê die vrou is uit ‘n motor se kattebak gered en drie swart mans is … Lees verder
Leerling vlug nadat hy klasmaat doodsteek
‘n 16-jarige leerling is doodgesteek tydens ‘n bakleiery met ‘n medeleerling by die Hoërskool Kgothalang in Bekkersdal, Randfontein.
“Die bakleiery het na bewering in die klaskamer begin toe die verdagte ‘n sambreel teen die muur gegooi en die stukke daarvan … Lees verder
Protea-oproer: 100 vas nadat polisie aangeval word
Meer as 100 mense is Woensdag in hegtenis geneem weens openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging in die Protea-gebied, sê die polisie in Soweto.
Ao. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, sê die mense is in hegtenis geneem tydens ‘n betoging oor dienslewering wat … Lees verder
Misdaad teen jou eie belange is moeilik om te verstaan
Ek kan dit verstaan as jy honger is en ‘n brood by ‘n kafee steel. Ek kan ook verstaan, alhoewel ek dit nie verskoon nie, dat ‘n arme iemand anders se eiendom sal steel. Ek verskoon dit nie, want alles … Lees verder