Adam Catzavelos ontvang opgeskorte vonnis van 2 jaar tronkstraf vir ‘K-woord’

Vir sy selfoonvideo op ‘n Griekse strand waarin hy die woord “kaffer” ‘n enkele keer gebruik, is Adam Catzavelos vandag in die Randburgse Landdroshof vir die tweede keer gestraf toe hy weens crimen injuria ‘n vonnis van twee jaar tronkstraf … Lees verder

Skoppensboer: Vicki Momberg, martelares vir spraakvryheid

Skoppensboer volg nie eintlik die hoofstroommedia nie, dus steur hy hom nie veel aan die gereelde gesnak na asem as daar oneerbiedig na ‘n nie-blanke verwys word nie. As jy Beeld of News24 met Adderjan Basson aan die stuur sou … Lees verder

Landdros ignoreer teisterwet in Hofmeyr-aansoek

Nadat die buikspreker Conrad Koch se ondersteuners Donderdag mekaar op Twitter vertel het dat hulle gelukkig op ‘n landdros van “kleur” kan staatmaak, het hulle selfvertroue om Steve Hofmeyr die swye op te lê, merkbaar toegeneem.

Die twiets het die … Lees verder