Pik Botha wil ook grondeis indien

Nadat die Wysigingswet op die Herstel van Grondregte op 1 Julie in die Staatskoerant gepubliseer is, kan Suid-Afrikaners nog vir vyf jaar, tot 30 Junie 2019, grondeise indien.

Dit geld ook vir blanke boere wie se grond kragtens die tuislandkonsolidasieproses … Lees verder

Laaste inry in Suid-Afrika sluit

Die sluiting van die Menlyn Park-inryteater sal die einde van ‘n era beteken, want dit sal die laaste van sy soort in Suid-Afrika wees wat toemaak.

Bestuur sê tegniese probleme het gelei tot die besluit om die land se laaste … Lees verder

Telkom-winkel by Cresta beroof

‘n Gewapende roof het vanoggend by die Telkom-winkel op die grondvloer van die Cresta-winkelsentrum in Randburg plaasgevind. Die rowers het voor openingstyd deur die voordeur toegang verkry, maar is met hul buit deur die agterdeur uit.

Teen vanmiddag was die … Lees verder