Vrystaat tot rampgebied verklaar met waternood

Die ­Vrystaat is dié week tot rampgebied verklaar weens ‘n knellende droogte. Talle Vrystaatse dorpe is tans byna sonder water gelaat, ook weens wanbestuur.

Munisipaliteite, wat boonop skoon drinkwater met rou riool besoedel, is genood­saak om waterbeperkings af te kondig.… Lees verder

Nepal weier Britse helikopters in rampgebied

Drie Chinook-helikopters wat deur die Britse leër gestuur om met noodleniging in die aardbewing-geteisterde Nepal te help, en gestrand was in Chandigarh in Noord-Indië, is onverrigter sake terug na Brittanje.

Volgens vroeëre berigte het die regering van Nepal toegang vir … Lees verder

Swaar reën looi Oos-Kaap

floodsecDie N1-snelweg tussen Laingsburg en Prince Albert in die Wes-Kaap is heropen na oorstromings in die gebied.

Die plaaslike Wilgerhoutrivier het vroeër oor sy walle gestoot, wat die sluiting van die N1 genoodsaak het en ‘n swaar las op die … Lees verder