Etiket: ramp
Dak van kerk stort ineen in Nigerië
Die dak van ‘n volgepakte kerk in die suide van Nigerië het Saterdag in duie gestort.
Minstens 60 mense is dood, het ooggetuies en amptenare aan AP gesê.
Die “Reigners Bible Church International” in Uyo, die hoofstad van die Akwa … Lees verder
Geen plofstof op menslike oorskot van EgyptAir-ramp nie
Egipte het Sondag ’n duikboot gestuur om te help met die soektog na die vlugopnemers van die straler van EgyptAir wat in die Middellandse See neergestort het. Al 66 mense aan boord het gesterf.
Honderde mense het Sondag in die … Lees verder
Grondstortings in Sri Lanka eis talle
Meer as 150 mense is moontlik dood ná twee grondstortings Woensdag in Sri Lanka. Dit kom ná swaar reën die afgelope twee dae in die sentrale deel van Sri Lanka geval het.
Die hoop vervaag dat oorlewendes wat deur die … Lees verder
Totale migrasie-ramp tref Duitsland
Dat zich in Zuid-Duitsland door de massale illegale immigratie een ramp voltrekt, dringt nog niet tot iedereen door. Politici in Berlijn proberen de indruk te wekken dat Duitsland de komst van een miljoen asielzoekers dit jaar wel kan verwerken. “Wir … Lees verder
Nepal-skudding: Everest-klimmers dood
Minstens 17 bergklimmers is op Everest dood toe ’n massiewe sneeustorting weens ‘n groot aardskudding in Nepal hulle verswelg het.
Die sneeustorting het ’n groot gedeelte van die basiskamp op Everest verwoes en vrese laat ontstaan dat baie meer ongevalle … Lees verder
Vlieënier van Alpe-rampvlug ‘uitgesluit’
Een van die twee vlieëniers op die gedoemde vlug wat in die Alpe verongeluk het, was uitgesluit uit die kajuit voor die vliegtuig met 150 mense neergestort het, het ‘n bron na aan die ondersoek Donderdag aan AFP gesê.
Kajuitopnames … Lees verder
Japan skenk R30 miljoen vir SA rampbestuur
Japan het 30 miljoen rand geskenk vir die opleiding van rampbestuurspanne in Suider-Afrika, het RSG berig.
Dit volg nadat Redding Suid-Afrika Japan in 2011 na die aardbewing en tsoenami bygestaan het. Meer as 20 000 mense is in die ramp … Lees verder
Paniek oor Eskom: binnekort dalk geen krag en water, maar wel onluste, plundery
Soos wat meer en meer nuus oor Eskom uitlek, kom dit voor asof jare se wanbestuur deur hoogs besoldigde “uitvoerende beamptes” uiteindelik hul tol begin eis. Die koerant Business Day berig vandag dat die elektrisiteitsreus Donderdag “ten minste 10 000 … Lees verder
Nigerië talm met uitkenning van rampslagoffers
Die Suid-Afrikaanse regering het berigte ontken dat gespanne betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nigerië ‘n probleem geskep het om die oorskot van slagoffers van ‘n kerkramp terug te bring.
Die troebel verhoudinge tussen die twee lande is glo die oorsaak van … Lees verder
‘Red Haïti’ sê Clinton
Die voormalige Amerikaanse president, Bill Clinton, het korporatiewe sakeleiers by die Wêreldekonomiese Forum aangemoedig om die ramp in Haïti te gebruik as ‘n geleentheid om die rampgeteisterde Karibiese eilandbevolking van geslagtelange armoede te red.
“Hulle moet gehelp word deur hierdie … Lees verder
Neus in ander se sake
Met ‘n reuse internasionale hulpaksie op die rampgeteisterde Haïti gefokus, het die VSA opnuut in sekere kringe onder skoot gekom as synde ‘n imperialistiese land wat sy neus ongevraag in ander lande se sake steek. Dié keer het verskeie regeringsleiers … Lees verder